NV
Neale V
1 reviews | Active since May 2016
26 Jul 2022, 10:20
Excellent Service Bernadine 👏
HI Benadine Ek wil net weeneens baie dankie se vir jou goeie diens toe ons vir Spot & Coco op geteken het,Ek weet ek het jou op en af gemors met wanneer jy my moet terug bel maar jy het aanhou luister en nooit opgegee op my nie , Dotsure is geseend om jou as een van hul werknemers te he . Hou so aan en jy sal nog baie hoogtes bereik
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
26 Jul 2022, 12:12Hi Neale, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Jul 2022, 12:12
Official
Hi Neale, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
