PW
Pikkie W
1 reviews | Active since Dec 2018
04 Apr 2023, 07:29
Ek wil net se baie dankie vir Tamryn Hendricks wat uitstekende vriendelike diens vir my gegee het tydens hierdie moeilike tyd van ons en sy was so geduldig
Ek wil net se baie dankie vir Tamryn Hendricks wat uitstekende vriendelike diens vir my gegee het tydens hierdie moeilike tyd van ons en sy was so geduldig. Baie dankie vir alles en sal jul verseker aanbeveel aan my vriende.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
04 Apr 2023, 10:26Hi Pikkie, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply04 Apr 2023, 10:26
Official
Hi Pikkie, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
