HH
Hendri H
1 reviews | Active since Dec 2021
22 Dec 2021, 11:55
Ek was ge****ak deur Jade Mooi-Bradshaw, vriendinlik, hulpvaardig en AFRIKAANS!!! Dit was ongelooflik om diens in my eie huistaal te ontvang
Ek was ge****ak deur Jade Mooi-Bradshaw, vriendinlik, hulpvaardig en AFRIKAANS!!! Dit was ongelooflik om diens in my eie huistaal te ontvang. Sy was geduldig en het alles mooi met my deurgegaan. Sy het presies geweet hoe om die produk aan my te verduidelik. Dankie Jade dat jy my eerste hervaring met Dot Sure een gemaak het om te onthou. Sien uit om die pad saam met julle te loop.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
23 Dec 2021, 14:00Hi Hendri,
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk!
Vriendelike groete, dotsure.co.za
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk!
Vriendelike groete, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply23 Dec 2021, 14:00
Official
Hi Hendri,