Ee
Elzette e.moller
1 reviews | Active since Dec 2022
12 Feb 2024, 10:31
Ek was deur Jaco van dotsure gehelp om my 2 hondjies op medies te plaas
Ek was deur Jaco van dotsure gehelp om my 2 hondjies op medies te plaas. Hy was uiters behulpsaam en vriendelik. Het al my vrae beantwoord en ook vir my deeglike inligting gegee rakende die plan wat ek gekies het. Hy is beslis n 5 vir die maatskappy werd. Dankie Jaco.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
12 Feb 2024, 10:45Hi Elzette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply12 Feb 2024, 10:45
Official
Hi Elzette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
