AN
Aileen N

1 reviews | Active since Jan 2022

07 Jun 2022, 15:37

EK VOEL GERUS

Ek het nog net positiewe "feedback" gekry oor Dotsure. Dit laat my gerus voel, want ek weet indien iets met my "mens-hond kindertjie" gebeur dat sy mediese dekking het. DANKIE DOTSURE!!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply07 Jun 2022, 15:42
Official
Hi Aileen, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons sien uit daarna om jou altyd te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za