SS
Stephanie S

1 reviews | Active since Feb 2023

28 Feb 2023, 05:21

Ek is ges***el deur Mieke van Dotsure in George

Ek is ges***el deur Mieke van Dotsure in George. Sy het my deeglik alles verduidelik ivm die Pet Insurance. Sy is vriendelik behulpsaam en n aanwins vir Dotsure! Well done!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply28 Feb 2023, 08:53
Official
Hi  Stephanie, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za