Ll
Lorette lorette.orsen
1 reviews | Active since Jul 2025
14 Jul 2025, 16:19
Ek is baie dankbaar vir Christopher Viljoen wat my so goed kon help
Ek is baie dankbaar vir Christopher Viljoen wat my so goed kon help. Hy was baie vriendelik en opreg. Ek gee vir Christopher Viljoen 10 want hy verdien dit. Hy het alles so duidellik gestel. Om alles te verstaan. Ek sal weer gebruik maak van sy puik diens wat hy aan my gerig het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
14 Jul 2025, 16:25Hi Lorette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply14 Jul 2025, 16:25
Official
Hi Lorette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za
