LL
Lea L

1 reviews | Active since Feb 2024

12 Oct 2024, 10:39

Ek het vandag binne paar minute met die vriendelikste Marizel Bernardo se hulp my 2 honde op een van dotsure se planne gesit

Ek het vandag binne paar minute met die vriendelikste Marizel Bernardo se hulp my 2 honde op een van dotsure se planne gesit. Sy was absoluut n plesier om mee te gesels. Sy is great in haar werk. En het vandag n klient gewerf. Dankie Marizel Bernardo vir jou puik klientediens. Lea Botha

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply14 Oct 2024, 11:44
Official
Hi Lea, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za