MM
Marie M

1 reviews | Active since Sept 2025

23 Sept 2025, 16:46

Ek het gister 22 September 2025 Dotsure gebel om my 3 honde kinders weer op Dotsure te sit

Ek het gister 22 September 2025 Dotsure gebel om my 3 honde kinders weer op Dotsure te sit. Ek het met Marizel Bernardo gepraat en sy was baie hulpvaardig, vriendelik en het die opsie baie goed verduidelik. Sy het my weer vandag teruggebel om uit te vind of ons 'n besluit gemaak het. Dit was nie moeilik om Dotsure te aanvaar nie omrede ons weet ons kry goeie diens van Marizel gekry het en ook weet watse diens ons in die verlede van Dotsure gekry het. Weereens dankie Marizel dat jy die besluit vir ons maklik gemaak het. Groete die Marx Familie

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Sept 2025, 14:41
Official
Hi Marie,  Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za