AS
Anna S

1 reviews | Active since Feb 2026

04 Feb 2026, 14:54

Dotsure.cat insurance

Marizel Bernardo dankie vir jou uitstekende diens met dotsure versekering vir Bessie, jy was regtig hulpvaardig ,na ek met jou gesels het ek vertroue ,ek deel ook my kennis dat dotsure uitstende diens lewer.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply04 Feb 2026, 15:26
Official
Hi Anna, 
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. 
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 
Vriendelike groete, dotsure.co.za