1 reviews | Active since Sept 2016

16 Sept 2019, 12:51

Dotsure uitstekend

Het Medies gekry vir my 2 Yorkies, n aangename ervaring en 5ster vir Bernard van Biljon wat Afrikaans met my gesels.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply16 Sept 2019, 12:58
Official
Hi Elzane,

Dankie vir die fantastiese terugvoer! Altyd lekker om van ons dotsure.co.za familie te hoor :-) Ons dra met graagte die komplimente oor aan Bernard.

Hartlik welkom!