BR
Belinda R

1 reviews | Active since Oct 2018

26 Jan 2024, 10:33

DOTSURE = TREURIG

DOTSURE As jy nou regtig SWAK diens wil ervaar, dan moet jy nou by Dotsure aansluit!! Jy word van die een aap na die volgende deurgesit. Oh en dan is jy gelukkig as jy wel deurgesit word, want jy word sommer net eenvoudig afgesny. Maar die beste is, as jy met Michaela praat en sy jou nie wil antwoord nie op jou vraag nie, dan smyt sy sommer eenvoudig die foon in jou oor neer. Dis darem nou professionele diens hoor! Dotsure, julle diens is pateties en ek sal nooit ooit julle vir enige persoon aanbeveel nie

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Jan 2024, 10:34
Official
Hi Belinda, Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra heelhartig om verskoning vir die negatiewe ervaring en enige meegaande ongerief. Ons het die betrokke afdeling in kennis gestel en sal jou ****ak na verdere ondersoek. Baie dankie, dotsure.co.za