zR
zelna R

1 reviews | Active since Nov 2015

11 Nov 2015, 10:40

Dotsure service

Dotsure is 'n versekerings maatskappy wat baie vriendelike en hulpvaardige diens gelewer het aan my. Vandat ek met Jonathan by die call centre gepraat het, wat baie geduldig en vriendelik was met al my vrae tot by Michelle wat my welkom geheet het. En jul pryse het my verstom. Meer voordele en helfde minder R as verskeie ander versekerings maatskappy wat ek kwotasies van gekry het. <br> Dankie nou is my Figo verseker en ek kan met gemoedsrus rond rits in hom.<br>

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply13 Nov 2015, 15:39
Official
Hello zelna R,

Thanks for the vote of confidence. We'll gladly pass it on to Michelle and Jonathan so that they may continue with their great service.

Have a wonderful day further.

Warm regards,
The Dotsure Team