MB
Marzanne B
1 reviews | Active since May 2019
06 Nov 2025, 11:18
Dotsure praat selfs my taal.
Robyn was amazing! Soveel meer persoonlik om met Dotsure in Afrikaans te kan praat. Ek het nie gevra of ons in Afrikaans kan praat nie, maar toe sy sommer wegval in Afrikaans, het dit my dadelik tuis laat voel. Ek voel inderdaad ekstra verwelkom by die Dotsure familie. Dis ook van kardinale belang om komplekse versekeringspolisse in jou moedertaal behoorlik te kan verstaan. Daar is ernstige gevolge vir onduidelikhede. 4de Woef (kind) nou op Dotsure!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
07 Nov 2025, 13:59Hi Marzanne, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sien uit daarna om jou nog meer te beïndruk in die toekoms! Vriendelike groete, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply07 Nov 2025, 13:59
Official
Hi Marzanne, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sien uit daarna om jou nog meer te beïndruk in die toekoms! Vriendelike groete, dotsure.co.za
