MH
Marike H

1 reviews | Active since Apr 2021

24 Apr 2021, 16:51

Dotsure policy

Dankie Suraya Header vir uitstekende diens. Ek kon gemaklik met haar in my eie taal gesels . Alles is volledig aan my verduidelik en dit was voorwaar n baie aangename ervaring. Baie dankie . Mev . M .HIBBERT

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply26 Apr 2021, 08:05
Official
Hi Marike,

Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, 

dotsure.co.za