JD
Jane D

1 reviews | Active since May 2019

18 Jan 2025, 13:20

Dotsure Pet Insurance is puik

Onlangs genoem dat Dotsure Pet Insurance fantasties is. Het dit nou weereens ervaar. Ek het n situasie met n hond se stert amputasie gehad en het reeds sowat 3 opvolg 'claims' gehad. Steeds elke keer het Dotsure sonder om te skroom uit betaal. Ek is so bly dat ek Dotsure as my diere versekering gekies het. Elke paaiement werd. Dankie Dotsure!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply20 Jan 2025, 09:23
Official
Hi Jane, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za