1 reviews | Active since Nov 2019
Dotsure pet insurance
Charlize Minnaar het my geskal nadat ek vir n kwotasie gevra het. Sy het al my vra duidelik beantwoord tot bo my verwagtinge. As een persoon van dotsure sulke goeie diens aanbied glo ek die hele dotsure groep weet wat is die waarde van kliente diens. Die pakket wat ek aanvaar het pas my sak al die pad wat my gelukkig maak so ek glo my troetel dier sal net so gelukkig wees.
Charlize Minnaar baie dankie vir jou uitstekende dien gee jou 100% daarvoor. Ek is meer as net tevrede. Dotsure sal ek enige tyd aanbeveel vir mense sowel as julle dien wat uitstekend is. Praat gerus met Charlize as daar iemand is wat belangstel in dotsure en julle sal presies verstaan wat ek bedoel. Dotsure, Charlize Minnaar- julle diens is tops!
Baie welkom in die dotsure.co.za familie!
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - ons waardeer dit opreg.
Ons sal ook hierdie komplimente met Charlize meedeel ;-)
dotsure.co.za
Baie welkom in die dotsure.co.za familie!
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - ons waardeer dit opreg.
Ons sal ook hierdie komplimente met Charlize meedeel ;-)
dotsure.co.za
