AB
Annalien B

1 reviews | Active since May 2021

25 May 2021, 13:09

Dotsure Pet Insurance

Nicolene Oosthuizen van Dotsure was baie behulpsaam en ek kon haar enigiets vra en sy kon my op alles antwoord. Ek kon agterkom dat sy ook baie lief is vir diere. Die manier wat sy oor my hondekinders gepraat het, het die knoop vir my deur gehaak. Baie dankie vir 'n aangename ondervinding.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply25 May 2021, 13:27
Official
Hi Annalien,

Welcome to the dotsure.co.za family! Thank you so much for trusting us to take care of what matters most to you, it truly means the world to us! We will be sure to pass your message on to Nicolene :-) 

dotsure.co.za