MVdB
Marthinus Van den Berg

1 reviews | Active since May 2023

17 May 2023, 06:50

Dotsure nuwe lede.

Jaen Boshof. Die diens wat jy gegee het met betrekking tot dotsure is awesome. Jy ken jou werk jy verstaan die vraag en jy weet hoe om met mense te praat. Dankie. Eks bly jy is ons konseltant.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply17 May 2023, 09:45
Official
Hi Marthinus, dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za