SJvR
Susan Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jan 2017

02 Dec 2024, 14:52

Dotsure is tops

My Engelse Bulldog het siek geword, moes Veearts toe neem vir behandeling. Eis ingedien by Dotsure, en was binne ure adgehandel. Dankie Dotsure.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply03 Dec 2024, 08:32
Official
Hi  Susan , Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou nog meer te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za