AR
Adri R

1 reviews | Active since May 2024

08 May 2024, 09:57

Dotsure is on top

Ek is baie impress met Dotsure. Ek het op die 22st Mei my Cappuncin seuntjie veearts toe geneem. Die 24ste het ek my eis ingedien saam n motiveringsbriefie en op die 26ste Mei is my eis afgehandel en uitbetaal in my rekening. Baie dankie aan Dotsure en veral Thato Mohlolo. Ek sal julle by almal aanbeveel, julle is regtig wonderlik

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply08 May 2024, 10:31
Official
Hi Adri, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za