JD
Jane D

1 reviews | Active since May 2019

29 Nov 2024, 15:24

Dotsure is fantasties!

Vir die afgelope 7 jaar en 100 eise later is ek steeds beïndruk met die spoed en effektiwiteit van Dotsure. Ek beveel hulle aan vir enige troeteldier eienaar. Dankie aan al die vriendelike mense by Dotsure!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Dec 2024, 10:44
Official
Hi Jane, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou nog meer te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za