DS
Deonie S

1 reviews | Active since Jun 2016

01 Jul 2019, 15:25

Dotsure - Imke

Ek wil net vir Imke de Vries by Dotsure baie dankie sê vir haar puik diens. Sy is 'n baie vriendelike dame en het my baie gehelp met my aansluiting by Dotsure.

Dankie Imke!!!

Deonie Swanepoel

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply01 Jul 2019, 15:31
Official
Hi Deonie. Wow! Baie dankie vir die wonderlike terugvoering! Ons sal definitief die boodskap oordra aan Imke. #CreatingFansNotPolicyHolders