HR
Henda R

1 reviews | Active since Oct 2019

01 Jun 2026, 17:04

DOTSURE en HENDA

Chanelle, is die vriendelikste en behulpsaamste verteenwoordiger van DOTSURE wat my gehelp het met inligting aangaande die nuwe polis wat ek vir my 2 katte uitgeneem het.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Jun 2026, 07:07
Official
Hi Henda, 
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. 
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 
Vriendelike groete, dotsure.co.za