FB
Freda B

1 reviews | Active since Nov 2020

12 Nov 2020, 06:41

Dotsure

Baie Dankie vir uitstekende diens ontvang van Bernie. In Afrikaans my voorkeurtaal en sy vriendelikheid en hulp het my onmiddelik laat besluit dat dotsure die regte plek is om n mediese polis vir my hondekind uit te neem. Daarvoor gee ek hom n 5 uit 5

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply12 Nov 2020, 07:59
Official
Hi Freda,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref , ons sal ook die kompliment oorda aan Bernard :-)

Die dotsure.co.za  familie