MJ
Melinda J

1 reviews | Active since Jul 2019

15 Jul 2019, 09:35

Dotsure diereversekering

Jaco Janse van Rensburg het my ge****ak en het my baie geduldig alles vertel oor die versekering wat Dotsure aanbied. Ek is baie tevrede met wat ek gehoor het en glo en vertrou dat die Assuransie wat ek uitgeneem het vir my nuwe hondjie al Jaco se uiteensettings en verduidelikings sal nakom.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply15 Jul 2019, 09:49
Official
Hi Melinda. 

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en welkom by die dotsure.co.za familie. 

Laat weet gerus as ons met enige iets anders kan help :-)