DN
Daylon N
1 reviews | Active since Sept 2021
02 Sept 2021, 00:30
Dotsure
Ek wil graag vir Bernadine Bence bedank vir haar puik diens en spoedige hulp.Sy laat n klient baie gemaklik voel en kan op haar staat maak om terug te kom as enige probleme op duik.Sal enige tyd vir haar weer ****ak.Great work and thanks Bernadine.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
02 Sept 2021, 07:51Hi Daylon,
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete,
dotsure.co.za

dotsure.co.za's reply02 Sept 2021, 07:51
Official
Hi Daylon,