CV
Charlene V

1 reviews | Active since Aug 2019

22 Aug 2019, 15:44

Dotsure

Baie dankie aan Dotsure vir die uisonderlike diens wat ek ontvang het. My eis was binne 'n dag afgehandel. Die geld was nie net binne 'n dag in my rekening in betaal nie maar die volle bedrag was aan my uitbetaal. Baie dankie Dotsure

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply22 Aug 2019, 15:50
Official
Hi Charlene

Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit beteken ongelooflik baie vir ons! Ons is ook bly dat jy so 'n goeie ervaring met jou ons diens gehad het! 

dotsure.co.za