CJ
Chanelle J

1 reviews | Active since Jan 2026

07 Jan 2026, 10:41

Dotsure - Christopher Viljoen is meer as 5 sterre werd.

Ek wil net sê baie dankie vir Christopher Viljoen van Dotsure, jy was opreg en baie vriendelik en die belangrikste deel was dat jy in my TAAL gepraat het dit het my op my gemak laat voel en dit was een aangenaame geselsie met jou. As daar 10 sterre was vir jou diens levering het ek nou vir jou 'n 11 gegee :)xx

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply07 Jan 2026, 10:50
Official
Hi Chanelle, 
Welkom by die dotsure.co.za familie! 
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 
Vriendelike groete, dotsure.co.za