DL
Danell L
1 reviews | Active since Jun 2022
02 Jun 2022, 10:37
Dotsure (Charlize)
Uitstekende diens. Charlize was baie behulpsaam en het al die vrae wat ek gehad het so deeglik beantwoord. Charlize het n wonderlike persoonlikheid en laat mens so gemaklik voel. Baie dankie vir jou vriendelikheid en al jou hulp.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
02 Jun 2022, 10:43Hi Danell, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Jun 2022, 10:43
Official
Hi Danell, Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete, dotsure.co.za
