LS
Lisa S

1 reviews | Active since May 2019

31 May 2019, 09:45

Dotsure best agent Lezanne Grobler

Lezanne Grobler van Dotsure

Sy is n uitstekende mens. Sy het my met vriendelikheid gehelp, en al my vra beantwoord wat ek nie verstaan het nie.

Dankie vir al jou hulp en geduld met al my vrae en nogsteeds met vriendelikheid my gehelp

Dankie dat ek my fury kids kan dek met medies en dat ek met rustigheid verseker kan wees dat hul gesondheid sal eerste om met jul wonderlike diens.

Dankie vir alles, mag daar nog vele mense wees wat by jul aansluit

Groete L. Smit

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply31 May 2019, 11:20
Official
Hi Lisa

Thank you so much for the amazing feedback. We are thrilled to hear that you had a great experience with Lezanne. We will be sure to let her know. 

Welcome to the family!
dotsure.co.za