AJvR
Adele Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Jan 2018

07 Dec 2019, 08:35

Dotsure, Bernard, Uitstekende diens

Wil net vir Bernard van Biljon by Dotsure bedank, vir sy uitstekende raad en inligting rakende 'n polis vir my hond. Dankie vir jou geduld, Bernard.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply07 Dec 2019, 12:54
Official
Hi Adele,

Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg.

Ons dra die komplimente so oor aan Bernard ;-)

Groete!

Die dotsure.co.za familie