DJ
Delani J

1 reviews | Active since Apr 2023

06 Apr 2023, 16:36

Dotsure

Mieke het my gehelp om my puppy te add op die versekering en sy was ongelooflik oulik en vriendelik. Sy het alles mooi vir my verduidelik en was baie behulpsaam.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply06 Apr 2023, 20:20
Official
Hi Delani , Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za