RT
Riana T

1 reviews | Active since Apr 2021

09 Apr 2021, 09:36

Dotsure

<div>Alexis Nel het my gehelp vandag. Sy was Baie vriendelik en het al my vrae beantwoord. Baie dankie Alexis vir jou puik diens</div>

0
Replies (2)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply09 Apr 2021, 09:52
Official
Hi Riana, 

Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! 

Vriendelike groete, dotsure.co.za 
RT
Riana T's update09 Apr 2021, 10:39
Reviewer Update
My rating moes n 5 ster gewees het vir Alexis by Dotsure. Co. Za..