MM
Madelaine M
1 reviews | Active since Aug 2019
30 Aug 2019, 14:12
Dotsure
Lizanne - Was lekker om met jou te praat oor die versekering van ons diere. Baie dankie dat jy stiptelik terug gebel het en al die inligting wat jy my gegee het rakende die polis. Jy is n goeie "sales lady", doen so voort!
Groete Madelaine
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
30 Aug 2019, 14:17Hi Madelaine,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg!
Ons sal ook jou boodskap deel met Lizanne :-)
Vriendelike groete,
dotsure.co.za

dotsure.co.za's reply30 Aug 2019, 14:17
Official
Hi Madelaine,