SW
Sarie W

1 reviews | Active since Jan 2020

23 Jan 2020, 13:42

Dot Sure

Goeiedag ek het vandag vir my 2 Yorkies n versekering uirgeneem by Dot Sure en het die wonderlikste diens gekry by Charlize Minnaar. Ek kan hul regtig aanbeveel as jou dierekinders vir jou belangrik is. Wel my 2 yorkies is my asemhaling en niks is te klein of te groot om hulle belange op die hart te dra nie. Dot Sure is die plek vir jou hond en die omgee

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply23 Jan 2020, 13:58
Official
Hi Sarie,

Welcome to the dotsure.co.za family. Thank you so much for taking the time to provide us with such great feedback, it truly means the world to us! We will be sure to pass your message on to  Charlize ;-)

dotsure.co.za