EN
Estelle N

1 reviews | Active since Oct 2023

15 Nov 2025, 12:07

Dit is my 2 de polis met Dotsure en dit was lekker im in my taal gehelp te word deur Bernadine

Dit is my 2 de polis met Dotsure en dit was lekker im in my taal gehelp te word deur Bernadine. Sy is uiters professioneel en ken die produk. Ek waardeer hasr so behulpsaam en vriendelike en duidelike gesprek. Dankie vir Bernadine van Estelle & George

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply17 Nov 2025, 07:50
Official
Hi Estelle,
Baie dankie vir die 5-ster resensie. Ons streef daarna om uitstekende diens aan al ons kliënte te lewer.
Baie dankie dat jy deel van die dotsure.co.za familie is.
Die dotsure.co.za span