AB
Andre B

1 reviews | Active since Feb 2012

30 May 2019, 14:10

Dis nou diens!

Alexis Nel!

5 sterretjies in nie genoeg nie!

Skaars 10min na ek my navraag in gesit het jy gebel, en in minder as 15min 'n baie goeie polis vir my kind verskaf.

In minder as 30 min is my honde kind verseker vir omtrent alles wat verkeerd KAN gaan!

Baie dankie vir die puik diens!

Mense soos jy wat 'n maatskappy se naam HOOG hou

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply31 May 2019, 11:26
Official
Hi Andre

Wow! Thank you so much for the amazing feedback. We are thrilled to hear that you had a great experience with Alexis. We will be sure to let her know. 

Welcome to the family!
dotsure.co.za