AH
Almanda H
1 reviews | Active since Apr 2013
01 Mar 2024, 10:46
Dink mooi voor jy n polis uitneem by Dotsure
Twee jaar terug het Dotsure gevra ek moet n polis uit neem vir my twee hondjies. Ek het dit aanvaar. Eergister vir die eerste keer het my een hondjie siek geword. Ek n eis ingesit vir die vet onkostes. Dit is afgekeur. Rede ek het net n Accident polis. Dit is nie hoe ek daai tyd die dame verstaan het nie. So meer as twee jaar betaal vir niks nie. As ek dit eerder geweet het het ek dit eerder ge kanselleer. Ek ook gevra vir n terugbetaling en dit ook afgeskeur.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
01 Mar 2024, 10:49Hi Almanda, Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra heelhartig om verskoning vir die negatiewe ervaring en enige meegaande ongerief. Ons het die betrokke afdeling in kennis gestel en sal jou ****ak na verdere ondersoek. Baie dankie, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply01 Mar 2024, 10:49
Official
Hi Almanda, Baie dankie vir die terugvoer. Ons vra heelhartig om verskoning vir die negatiewe ervaring en enige meegaande ongerief. Ons het die betrokke afdeling in kennis gestel en sal jou ****ak na verdere ondersoek. Baie dankie, dotsure.co.za
