MM
Minette M

1 reviews | Active since Feb 2024

10 Feb 2024, 09:56

Dankie Jackie vir al die informasie wat ek nodig gehad het, jy het vir my alles mooi uiteen gesit en verduidelik en ek het alles verstaan wat jy aan my verduidelik het

Dankie Jackie vir al die informasie wat ek nodig gehad het, jy het vir my alles mooi uiteen gesit en verduidelik en ek het alles verstaan wat jy aan my verduidelik het. Dankie dat jy my gemaklik laat voel het om met jou te kon gesels het ek waardeer dit soo soo baie. Nou voel ek veilig om te kan sê my hondjie kindertjies is gedek deur Dotsure😊 5⭐

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply10 Feb 2024, 09:59
Official
Hi Minette, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za