RK
Riane K
1 reviews | Active since Jul 2021
23 Jul 2021, 10:11
Dankie Becca Nel...Zoey is ook nou op Dotsure :)
Te danke aan Becca Nel is klein Zoey ook nou op haar eie mediese versekering. Becca was baie behulpsaam en vriendelik. Sy't alles mooi verduidelik en die proses baie maklik gemaak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
23 Jul 2021, 11:02Hi Riane,
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete,
dotsure.co.za

dotsure.co.za's reply23 Jul 2021, 11:02
Official
Hi Riane,