SE
Suzelle E

1 reviews | Active since Jun 2016

29 Oct 2019, 10:36

Dankie Alexis!!!

Dankie Alexis Nel vir jou vriendelike professionele en bekwame manier wat jy my nuwe aansoek hanteer het vir Cinza se dekking. Dit was baie maklik en vinnig om by die Dotsure familie aan te sluit.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply29 Oct 2019, 10:45
Official
Hi Suzelle,

Baie dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit opreg! Ons sal die kompliment oordra aan Alexis ook :-)

Welkom in die dotsure.co.za familie!

Groete,
dotsure.co.za