SG
Stanley G
1 reviews | Active since Jun 2022
16 Jun 2022, 05:31
Daar was AL Baie versekering maatskappye wat my goedkoper opsies aangebied het. Ek weier volstrek want die diens wat ek kry is uitstekend. Dit gaan nie oor goedkoper nie... Dit gaan oor diens
Dotsure are tops
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
16 Jun 2022, 05:49Hi Stanley, Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg ;-) Die dotsure.co.za familie
dotsure.co.za's reply16 Jun 2022, 05:49
Official
Hi Stanley, Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg ;-) Die dotsure.co.za familie
