DdT
Danèl du Toit

1 reviews | Active since Mar 2019

02 Mar 2021, 12:17

Charlize dotsure GREAT GREAT GREAT

Beste diens en vriendelikheid in n baie lang tyd Baie baie dankie vir al jou tyd en omgee vir my en my Baba jy is TOPS! Charlize

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply02 Mar 2021, 12:27
Official
Hi Danèl,

Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete,

dotsure.co.za