SJ
Sunelle J

1 reviews | Active since Nov 2018

30 Nov 2022, 14:03

Chad is die BESTE!

Ek wil net baie dankie se vir Chad vir al die informasie en hulp om my 2 fur babies te kon help met mediese versekering. Hy het al die moets en moenies verduidelik asook die beste opsie aanbeveel teen n baie goeie premie. ek sal enige tyd vir Chad aanbeveel, en dat enige iemand wat goeie diens wil ervaar vir hom kan benader. Beste konsultant in enige industrie waarmee ek al gewerk het. Hy is beslis n aanwins vir sy maatskappy. Well done Chad.

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply30 Nov 2022, 14:48
Official
Hi Sunelle, Dankie vir die positiewe terugvoer! ;-) dotsure.co.za