1 reviews | Active since Sept 2012
Carla Jooste van Dotsure.co.za
Ek wil net baie graag vir Carla Jooste van Dotsure.co.za baie dankie sê vir haar vriendelike en professionele diens wat sy lewer. Sy het uitstekend gekwyt van haar saak om my help om die ideale mediese fonds te kies vir my troeteldiere. Dit was aangenaam om met haar besigheid te doen omrede sy so goed haar werk ken . Daar was nie een vraag waarop sy my nie onmiddelik kon antwoord nie.
Ek sal haar beslis aanbeveel.
Groete, Antoinette
Thank you for complimenting our service. We’re delighted that Carla provided you with such a positive experience.
Have a lovely day.
The Dotsure Team
Thank you for complimenting our service. We’re delighted that Carla provided you with such a positive experience.
Have a lovely day.
The Dotsure Team
