tM
tanya M

1 reviews | Active since Sept 2020

25 Sept 2020, 10:34

Carla Jooste

Dankie Carla Jooste vir jou ongelooflike goeie diens! Was ook lekker om in Afrikaans te gesels :)

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply28 Sept 2020, 09:55
Official
Hi Tanya, 

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref.

Die dotsure.co.za span.