EH
Elriëtte Henning

1 reviews | Active since Jul 2020

20 Jul 2020, 14:39

Carla Jooste

Carla, dankie dat jy die aansluiting pynloos en vinnig gemaak het en vir jou vriendelikheid en mooi verduidelik van alles! Kan jou verseker aanbeveel vir enige iemand wat wil aansluit om hulle sake te behartig!

0
Replies (1)
dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply20 Jul 2020, 16:07
Official
Hi Elriëtte,

Baie welkom by die dotsure.co.za familie! Ons waardeer die positiewe terugvoer en sien uit daarna om jou verwagtinge te oortref ons sal die kompliment aan Carla ook oordra :-)

dotsure.co.za