CT
CORNEY T
1 reviews | Active since Jan 2026
16 Jan 2026, 15:47
BYSTAND IN MY EIE TAAL
Ek het uitstekende diens ontvang toe ek Dotsure ges***el het om meer inligting te bekom om by hulle aan te sluit. Die wonderlikste ervaring van alles, was dat die verkoopskonsultant, Khanya Njalo, wie duidelik heeltemal Engelssprekend is, my UIT SY EIE in Afrikaans bygestaan het. Dit was nou vir my werklik 'n aangename ondervinding en sal ek Mnr Njalo enige tyd aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
16 Jan 2026, 15:52Hi Corney,
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike 5-stêr terugvoer.
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk!
Vriendelike groete, dotsure.co.za
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike 5-stêr terugvoer.
Ons sien uit daarna om jou te beïndruk!
Vriendelike groete, dotsure.co.za
dotsure.co.za's reply16 Jan 2026, 15:52
Official
Hi Corney,