GW
Gerda W
1 reviews | Active since Aug 2021
12 Aug 2021, 15:56
BESTE DIENS BY DOTSURE
Ek was baie beindruk dat Dotsure n konsultant gehad het wat my in my eie taal kon help - Afrikaans - ek hou daarvan ek kon die situasie n bietjie beter verduidelik, dankie Racehelle Fritz, en dankie Dotsure vir die vinnig uitbetaling (soos gewoonlik). :)
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)dotsure.co.za's replyOfficial
12 Aug 2021, 17:04Hi Gerda,
Welkom by die dotsure.co.za familie! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons sien uit daarna om jou te beïndruk! Vriendelike groete,
dotsure.co.za

dotsure.co.za's reply12 Aug 2021, 17:04
Official
Hi Gerda,